af-ZAen-ZA
You are here:   Towns > Jeffreys Bay
Register   |  Login

 

Minimize
 


 

!!!!  2012  !!!!

 



...en dis weer tyd vir WOW-Ster!!!!!!!

Jbay se datums sal binnekort te sien wees....



/



...and its time for WOW-Star again !!!!!!!

Jbay dates wil sortly be posted ....



 

WOW!-STêR OP JEFFREYSBAAI





Kom neem deel aan 'n talentkompetisie wat nie net 'n kompetisie is nie. Hoeveel keer het jy nie al deelgeneem aan 'n kompetisie en dan weet jy nie regtig wat die mense van jou optrede gedink het en waar jy behoort te verbeter nie. Dan is jy nou by die regte plek: By WOW!-STêR verstaan ons die droom in jou hart en op 'n opbouende en positiewe manier help ons jou om die pad te loop, hetsy jy 'n sanger of 'n musikant is! Kyk net hoeveel beter jy vaar in ander talentkompetisies as jy eers by WOW!-STêR was!





Doen die volgende om in te skryf vir enige van die Jeffreysbaai kompetisies:





1) Registreer as 'n gebruiker op hierdie web blad 





2) Vul die inskrywingsvorm wat onder VORMS is in sodra jou registrasie goedgekeur is. Onthou dat jy "logged in" moet wees om 'n vorm te kan indien. Net bokant die Engelse vorm op die VORMS bladsy is daar 'n skakel wat jou na die Afrikaanse vorm toe neem.  



As u in 'n ander dorp wil deelneem, klik gerus op DORPE en kies die dorp waar jy wil deelneem en lees alles oor daardie dorp se WOW!-STêR. 



Stuur gerus enige navrae aan ELSaBé Rademeyer elsabe.ra@vodamail.co.za / Telefoonnr 082 573 6854     

           

You are more than welcome to participate in our talent competition which is actually not only a competition. Has it happened to you before that you participated in a competition and afterwards had that empty feeling because you did not know whether you were well received or whether somebody saw something in you performance that could be improves? Well, you have arrived at the right place! At WOW!-STAR we understand the dream in your heart and by using constructive and positive methods of commenting, we assist you along the way up, irrespective of whether you are a singer or a musician. Just watch yourself performing better at all other talent competitions once you have become active in WOW!-STAR.     



To enter for any of the competitions in Jeffreys Bay, feel free to do the following:    



1) Register as a user on this site.            



2) Fill out the entry FORM under FORMS once your registration has been approved. Please note that you should be logged in before your entry will be accepted.     

        



If you want to enter in another town, please click on TOWNS and select you town to see all the WOW!-STAR information of that specific town.    





In case of any enquiry feel free to e-mail ELSaBé Rademeyer at elsabera@telkomsa.net. / 082 573 6854    







     







           











              

















                  













           













   
Die volgende deelnemers het vir .. ? .. ingeskryf:         



The following participants have entered for ... ? ... 



SLUITINGSDATUM/CLOSING DATE is ...? ...



           

       Besoek UITSLAE op hierdie webblad om die volledige uitslae van vorige kompetisies te sien.     



Please visit RESULTS on this web site to see the complete results of the competition.
 
   

 BESPREEK U KAARTJIES HIER / BOOK YOUR TICKETS HERE



                  

             elsabera@telkomsa.net            



082 573 6854

Elsabé Rademeyer



           



                



Inskrywingsfooie - R65

(plus R25 per bykomende persoon indien 'n groep - maksimum groep grootte is 5 lede)



Entry fees - R65

(plus R25 per additional person in a group - maximum group size - five members)



Gehoor se kaartjies beloop R50 per persoon.

                   

Admission for audience members is R50

Events