af-ZAen-ZA
You are here:   Towns > Port Elizabeth
Register   |  Login

 

Minimize
General Information about Port Elizabeth's Wow-Star

Contact Person

Elna Botha

Tel 082 706 9717

info@goldendreams.co.za


   
 
Melloney Fourie
Choregraaf
    


 
   
WOW!-STêR IN PORT ELIZABETH

Kom neem deel aan 'n talentkompetisie wat nie net 'n kompetisie is nie. Hoeveel keer het jy nie al deelgeneem aan 'n kompetisie en dan weet jy nie regtig wat die mense van jou optrede gedink het en waar jy behoort te verbeter nie. Dan is jy nou by die regte plek: By WOW!-STêR verstaan ons die droom in jou hart en op 'n opbouende en positiewe manier help ons jou om die pad te loop, hetsy jy 'n sanger of 'n musikant is! Kyk net hoeveel beter jy vaar in ander talentkompetisies as jy eers by WOW!-STêR was!

Doen die volgende om in te skryf vir enige van die Port Elizabeth kompetisies:

1) Registreer as 'n gebruiker op hierdie webblad.
2) Vul die inskrywingsvorm wat onder VORMS is in sodra jou registrasie goedgekeur is. Onthou dat jy "logged in" moet wees om 'n vorm te kan indien. Net bokant die Engelse vorm op die VORMS bladsy is daar 'n skakel wat jou na die Afrikaanse vorm toe neem.

As u in 'n ander dorp wil deelneem, klik gerus op DORPE en kies die dorp waar jy wil deelneem en lees alles oor daardie dorp se WOW!-STêR.

Stuur gerus enige navrae aan Elna Botha by  info@gouedrome.co.za.


WOW!-STAR IN PORT ELIZABETH


You are more than welcome to participate in our talent competition which is actually not only a competition. Has it happened to you before that you participated in a competition and afterwards had that empty feeling because you did not know whether you were well received or whether somebody saw something in you performance that could be improved? Well, you have arrived at the right place! At WOW!-STAR we understand the dream in your heart and by using constructive and positive methods of conveying advice, we assist you along the way up, irrespective of whether you are a singer or a musician. Just watch yourself performing better at all other talent competitions once you have become active in WOW!-STAR.

To enter for any of the competitions in Port Elizabeth, feel free to do the following:

1) Register as a user on this site.
2) Fill out the entry FORM under FORMS once your registration has been approved. Please note that you should be logged in before your entry will be accepted.

If you want to enter in another town, please click on TOWNS and select you town to see all the WOW!-STAR information of that specific town.

In case of any enquiry feel free to e-mail Elna Botha at info@goldendreams.co.za. 

VENUE INLIGTING / VENUE INFORMATION

Port Elizabeth se WOW!-STêR talentdae word in die BARN, PE Operahuis aangebied / The Port Elizabeth WOW!-STAR talent shows are presented in the BARN, PE Operahouse

Mandjies welkom / Picnic baskets welcome

NO drinks (not even water) allowed / Geen drinkgoed (selfs water) toegelaat nie

Kontantkroeg beskikbaar / Cash bar available

Die volgende deelnemers het reeds vir 30 Julie 2011 ingeskryf: 
The following participants have already entered for 30 July 2011:

Algemene kategorieë/
General Categories


Anne-Lizé - Mengelmoes Kardoes / Dis waar ek wil wees
B-Gee - Unforgettable
Bertha - The Rose
Chanté Meiring - Pennies op die spoor
Chezane - The Story
Dongee - Green Door
DuAnne - Just like you
Leilani - Kinders van die wind
Monique Roelofse - Moonlight
Monique van Driel - Wit vlag
Nadine Smuts - Love you like a love song
Nikky-D - Don't be stupid
Susters - Tingeling
Shaylene de Jager - Lapaside
Thia-Mari - Sneeuman
Yelanda - Lord I hope this day is good

Skep-'n-liedjie Kategorie /
Create-a-song Category


Bertha - I miss you
Chezane - Om my lief te hê
Monique van Driel - Verlief op jou
 Nikky-D - Kom ons dans
Shaylene de Jager - Pa se grootste stêr





 
BESPREEK U KAARTJIES HIER
BOOK YOUR TICKETS HERE

BELANGRIK / IMPORTANT: KAARTJIES HIERDIE KEER SLEGS BY DIE DEURE / TICKETS AVAILABLE AT THE DOOR ONLY

Hellen Scriven
Westway Kafee/Café
Kaapweg / Cape Road
Newton Park
Port Elizabeth

Inskrywingsfooie - R65 (plus R25 per bykomende persoon indien 'n groep - maksimum groep grootte is 5 lede)

Entry fees - R65 (plus R25 per additional person in a group - maximum group size - five members)

Gehoor se kaartjies beloop R50 per persoon.
Admission for audience members is R50

Events