af-ZAen-ZA
You are here:   Judges
Register   |  Login

Our Judges

Goedgekeurde WOW!-STêR beoordelaars
Approved WOW!-STAR judges

U kan ook 'n goedgekeurde WOW!-StêR Beoordelaar word. Stuur 'n e-pos aan ons by info@gouedrome.co.za om u naam op die lys te plaas om in kennis gestel te word wanneer die volgende beoordelaarskursus plaasvind.

You can also become an approved WOW!-STAR judge. Send an e-mail to info@goldendreams.co.za to be informed when the next judges course will be presented.


  Andries Visser


   
 
Carina Renz 

Bekende Oos-Kaapse sangeres wat drie keer reeds 'n BAY FM SPIRAAL-toekenning ontvang het. Sy was ook lid van die groep SIKLUS! en is tans lid van die meisiegroep TOP GIRLS. Carina het reeds in Augustus 2008 haar debuutalbum die lig laat sien en sy werk hard aan 'n tweede album.

Well-know Eastern Cape singer and triple BAY FM SPIRAL AWARD winner. She was a member of the Eastern Cape group SIKLUS! and is now a member of TOP GIRLS. Carina released het debut album in August 2009 and her second album is in the planning stages at this point in time.
   
  Christelle Pretorius
   
Deon Mattheus

Bekende baskitaarspeler en lid van die groep Mattheus asook van @Last. Hy is ook bekend vir sy minsame verkoopstyl by hulle familiebesigheid, Tempo Musik en hy besit ook 'n opname-ateljee waar hy van die beste opnames in die Oos-Kaap vervaardig. Hy is ook 'n uitstekende komponis.

Wll-known bass guitar player and member of the groups Mathheus and @Last. He is also well-known for his jovial sales image at their family business, Tempo Musik. Deon also has a recoridng studio where some of the Eastern Cape's best work has been recorded.  He is a talented composer.

   
ELSaBé Rademeyer

ELSaBé Rademeyer is bekend vir haar deelname aan die SUPERSTERRE van Patricia Lewis op SABC2 in 2009. Sy het in 2010 die BAY FM SPIRAAL-toekenning as BESTE KUNSTENAAR ontvang en tree landwyd op. ELSaBé is ook die WOW!-STêR Organiseerder op Jeffreysbaai. Sy was ook 'n stigterslid van SIKLUS! en is nou lid van die groep TOP GIRLS.

Well-known for her participation in the TV programme SUPERSTERRE of Patricia Lewis on SABC2 in 2009, ELSaBé Rademeyer was also awarded the BAY FM SPIRAL award as BEST ARTIST in 2010. She performs countrywide and is the first and current WOW!-STAR Organiser in Jeffreys Bay. She was a founder member of SIKLUS! and is now part of the Eastern Cape group, TOP GIRLS.

   
Elsie van Eck

Elsie is deel van die GOUE DROME span en beskik oor wye ervaring oor 'n baie lang tydperk van betrokkenheid by kunstenaars, liedjieskrywers, konserte, feeste en verskeie ander geleenthede. Sy het ook 'n indiepte kennis van die musiekbedryf en beskik oor 'n bogemiddelde vermoë om optredes korrek op te som en goeie raad te bedien.

Elsie is part of the GOLDEN DREAMS team and is extremely experienced due to exposure to artists, songwriters, concerts, festival and various other events over a long period of time. She also possesses of an in depth knowledge of the music industry and has an above average ability to correctly diagnose development areas of a performance and accordingly convey the correct advice.

   
FerdiRock

Veral bekend vir sy treffer Karoo Reën is FerdiRock baie gewild vir sy uitstekende ballades met inspirerende kitaarbegeleiding. Hy het self deur die WOW!-STêR kanale goed presteer en in 2008 met die BESTE KUNSTENAAR sowel as die BESTE LIEDJIE toekennings weggestap.

His hit Karoo Reën made him a very popular Eastern Cape artist and with his special way of guitar accompaniment his shows are an emotional experience not to miss. FerdiRock also won the awards for BEST ARTIST and BEST SONG at the WOW!-STAR in 2009.

   
Geoff Benjamin
Geoff Benjamin

   


Iloreez Meyer

Iloreez is bekend vir haar DIE BURGER BAY FM SANGKOMPETISIE wat jaarliks groot belangstelling uit die Oos-Kaap lok. Sy is 'n B.MUS. gegradueerde en beskik oor haar eie sangakademie en bedryf ook 'n tak van die bekende KINDERMUSIK konsessiegroep. Iloreez rig ook die Despatch Mannekoor af.

Ioloreez is well-known for her annual DIE BURGER BAY FM SANGKOMPETISIE which draws entries from all over the Eastern Cape. She is a B.MUS graduate and owns a vocal academy for singers. Iloreez also runs a branch of the KINDERMUSIK franchise and is the conductor and coach of the Despatch Mannekoor.
   
Jannie Venter

   
Kevin Mattheus

Met 'n humorsin so vlymskerp soos sy reaksies agter die dromme is Kevin bekend as een van die beste dromspelers in die land. Hy is lid van die groepe Mattheus en @Last en komponeer self liedjies.

With his quirky sense of humor and flashing movement when he is behind the drums, he is without doubt one of the best drummers in the country. Kevin is also a member of the groups Mattheus and @Last and is a songwriter of note.
   
Marinus van Rooyen

Ook bekend as Suid-Afrika se Roy Orbison, stel Marinus op 31 Maart 2011 sy debuutalbum vry na 6 jaar in die musiekbedryf. Hy het reeds verskeie groot kompetisies gewen en het ook 'n BAY FM SPIRAAL-toekenning ontvang. Hy skryf meeste van sy liedjies self en Geestelike musiek lê hom baie na aan die hart.

Also known as South Africa's Roy Orbison, Marinus releases his debut album after an active six years in the music industry. He has won a number of well-known competitions and also received a BAY FM SPIRAL award. Marinus writes most of his own songs and has a soft spot for Gospel music.
   
Melloney Fourie

The official WOW!-STAR choreographer. Melloney has been involved in TV-work as well as on-stage productions and is regarded as one of the best in her field in the Eastern Cape.  She performed as WOW!-STAR judge at various occasions with great success.

Die amptelike WOW!-STêR choreograaf, Melloney Fourie, is reeds bekend as die Oos-Kaap se voorste choreograaf en was reeds in verskeie TV- en verhoogproduksies betrokke. Sy het reeds by verskeie geleenthede met groot sukses as WOW!-STêR beoordelaar ogetree.
   
  Menno Mostert
   
  Nylene Kayster 

   
Pieter Rademeyer
Pieter Rademeyer

   
Ray Diesel
Ray Diesel

   

Sarel Botha
Sarel Botha