kantoor - office
082 706 9717
faks -
fax 086 514 6775
e-pos - e-mail
info@gouedrome.co.za /
info@goldendreams.co.za
Ontwikkeling van JOU talent ... teen jou eie pas!
Development op YOUR talent ... at your own leisure!
|
EERSVOLGENDE WOW!-STêR
KOMPETISIES - NET DIE REGTE DING OM JOU VOOR TE BEREI VIR
DIE BURGER & BAY FM SE GROOT SANGKOMPETISIE!!: 17 Julie - Kirkwood (The Lookout) met Marinus van Rooyen - sluitingsdatum vir inskrywings is 13 Julie 24 Julie - Graaff-Reinet (John Rupert Teater) met ELSaBé Rademeyer - sluitingsdatum vir inskrywings is 17 Julie 31 Julie - Port Elizabeth (Boardwalk) met David Fourie - sluitingsdatum vir inskrywings is 24 Julie SIEN OOK VERTOONADVERTENSIES OP HIERDIE BLADSY - Kry u inskrywingsvorm en handleiding by VORMS op hierdie webblad Navrae: Elna Botha 082 706 9717 Klik hieronder vir DIE BURGER BAY FM Sangkompetisie se inskrywingsvorm: ![]() |
||
|
WOW!-STêR DEELNEMERS TREE BY ROCK 'N TAAL GRAAF-REINET OP
Juanita Lategan Stephan Lategan Alicia van Gent
Elbé van der Merwe Nadine Wessels Michellé Richards
|
||
|
WOW!-STêR DEELNEMERS PRESTEER BY BAY FM MOUNT PLEASANT PROJEK
Vyf wenners is aangekondig, waarvan vier WOW!-STêR deelnemers is. Die beoordelaars was Jacques Kilian van BAY FM, Michelle (mede-eienares van die betrokke besigheid) en Kevin Mattheus van Tempo Musiek. As jy ooit getwyfel het oor die waarde van WOW!-STêR, is hierdie die beste getuienis dat dit die plek is waar jy jou sangloopbaan kan bevorder en wat 'n verskil maak wanneer jy aan ander kompetisies deelneem. Lees meer in die WOW!-STêR handleiding - klik op VORMS.
V.l.n.r. Ruan van Kuil (Wenner), Nikky-D (vierde plek), Anne-Lizé Jacobs en Juan Botha (gedeelde derde plek) en Monique van Driel (naaswenner) |
||
![]() |
||
|
Kirkwood se heel eerste WOW!-STêR
Cansa
se RELAY FOR LIFE 'n super ervaring
|
Wie kom nog WOW!-STêR toe? ![]() ![]() ![]() Lees meer ... |
Wie was al by WOW!-STêR? ![]() ![]() ![]() ![]() Lees meer ... |
| Só WERK WOW!-STêR ... |
Dis hoekom JY 'n WOW!-STêR moet word! This is why YOU should become a WOW!-STAR! |
![]() Hier is jou kans om kontant en ander pryse los te slaan - kom kyk na ons WOW!-STêR vertoning met Desmond Wells op Saterdagaand 29 Mei en neem deel aan WOEKER-MET-NOTE! Tel 041 365 0217. |
|
RANGLYS Die 24 Julie ranglys is beskikbaar - klik hier! RANKINGS The 24 July rankings are available - click here! |
Ontvang die gereelde gratis WOW!-STêR e-nuusbriewe - klik hier! |
|
|
NOU OF LATER? Is dit die moeite werd om later in die jaar in te skryf, of moet mens wag tot volgende jaar? - klik hier! |
UITSLAE / RESULTS Al die talentvertonings se uitslae - klik hier! All the talent show results - click here! |
WOW!-STêR
DEELNEMER? Plaas jou inligting gratis op hierdie webblad - klik hier! ![]() WOW!-STAR PARTICIPANT? Place your info free on this website - click here! |



